Bedford, Oos-Kaap

Bedford is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is tussen Cradock en Grahamstad geleë in die sogenaamde Smaldeel wat strek van Somerset-Oos tot by Fort Beaufort, en lê sowat 160 km van die Oos-Kaapse kus af.

Bedford
Dorp (insl. Nyara en Nonzwakazi)
Bedford se Presbiteriaanse kerk
Bedford se Presbiteriaanse kerk
Bedford is in Oos-Kaap
Bedford
Bedford
 Bedford se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°41′S 26°05′O / 32.683°S 26.083°O / -32.683; 26.083Koördinate: 32°41′S 26°05′O / 32.683°S 26.083°O / -32.683; 26.083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitNxuba
Stigting1854
Oppervlak
 • Totaal14,6 km2 (5,6 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal8 770
 • Digtheid601/km2 (1 560/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.2%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense27.1%
 • Swart mense68.9%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Xhosa 63.5%
 • Afrikaans 29.7%
 • Engels 4.5%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate)
5780
Poskode (posbusse)
5780
Skakelkode046
Webwerfbedford.co.za

Geskiedeniswysig

Die dorp is in 1854 op die plaas Maasstroom uitgelê, aan die voet van die Winterberge. Die plaas het aan Sir Andries Stockenström behoort. Hy was die adjunk-goewerneur van die Oos-Kaap en het die dorp na sy vriend, die Hertog van Bedford vernoem.

Opvoedingwysig

Bedford het twee skole. Die Hoërskool Templeton is in 1865 gestig en bied onderrig in Afrikaans en Engels van gr. R tot gr.12. Die leerderkorps is driekwart swart en sowat 'n kwart bruin met net 'n handvol wit leerders. Die Bedford Country School is Januarie 2009 begin om bekostigbare, Christelike gehalte-onderrig in Engels aan leerders van Bedford en die omliggende gebied te voorsien. Die skool strek van driejariges tot graaddries.[2]

Distrikwysig

Die distrik is 2 600 km2 groot. Daar word met beeste, skape en perde geboer.

Bekende boorlingewysig


Fotogalerywysig

Boorlingewysig

Sakegebouewysig

Openbare gebouewysig

Woonhuisewysig

Sien ookwysig

Bronnewysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Bedford, Nonzwakazi en Nyara tydens die 2011-sensus.
  2. "Skole-inligting op bedford.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2013. Besoek op 28 Julie 2012.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media