Mosambiekbosbontrokkie

(Aangestuur vanaf Batis soror)

Die Mosambiekbosbontrokkie (Batis soror) is 'n sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort. Die voël is 'n redelik algemene standvoël wat in laagland- en veral miombo-boomveld leef. Dit word aangetref in Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Pale batis.

Mosambiekbosbontrokkie
mannetjie
wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. soror
Binomiale naam
Batis soror
Reichenow, 1903[1]

Voorkomswysig

Die voëltjie word 11 cm groot en weeg dan slegs 10 gram. Dit is die mees algemene bontrokkie in die savannes van Mosambiek se kusvlakte. Die voëltjie is effens kleiner as die witliesbosbontrokkie en albei geslagte het 'n gespikkelde grys-en-wit rug. Die mannetjie het 'n smaller borsband as die wyfie. Die jong voëltjie lyk soos die wyfie maar die rugkant is dofgeel gespikkeld.

Sien ookwysig

Bronwysig

  1. "Batis soror Reichenow, 1903" (in Engels). Integrated Taxonomic Information System (ITIS) (http://www.itis.gov). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2018. Besoek op 5 November 2016.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media