Baskies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Baske.

Baskies (in Baskies: euskara, [eus̺ˈkaɾa]) is 'n taal wat deur sowat 545 800 Baske gepraat word. Die Baske is 'n volk wat die Baskeland in die Pireneë van Noord-Sentraal-Spanje en die buurstreek van Suidwes-Frankryk aan die Golf van Biskaje bewoon.

Baskies
euskara 
Uitspraak:[eus̺ˈkaɾa]
Gepraat in:Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Spanje Spanje 
Gebied:Baskeland
Totale sprekers:537 860[1] 
Rang:247
Taalfamilie:Geïsoleerd
 Baskies
 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Spanje Spanje
Gereguleer deur:Euskaltzaindia
Taalkodes
ISO 639-1:eu
ISO 639-2:baq/eus
ISO 639-3:eus 
Verspreiding van Baskies
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000
Verspreiding van Baskiese dialekte

Taalkundig is Baskies 'n geïsoleerde taal, dit word nie as 'n Indo-Europese taal beskou nie en behoort nie aan die Germaanse, Slawiese, Keltiese, Romaanse, Baltiese of enige ander Indo-Europese taalfamilie nie.

Baskies omvat die ses dialekte Bizkaian, Gipuzkoan, Opper-Navarro en Neder-Navarro-Lapurdies in Spanje asook Oos-Navarro en Souletin (Zuberoan) in Frankryk.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Basque". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Augustus 2020.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Baskies
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media