Barberspan

Barberspan is ‘n provinsiale natuurreservaat in Noordwes. Dit is in 1975 tot ‘n Ramsar-vleiland verklaar.

Barberspan
Barberspan is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Barberspan
Barberspan
Koördinate: 26°35′02″S 25°34′59″O / 26.58389°S 25.58306°O / -26.58389; 25.58306Koördinate: 26°35′02″S 25°34′59″O / 26.58389°S 25.58306°O / -26.58389; 25.58306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitNgaka Modiri Molema
Plaaslike MunisipaliteitTswaing
TydsoneUTC+2 (SAST)

Liggingwysig

Hierdie pan lê noordwes van Vryburg en tussen Delareyville en Sannieshof, aan die N14-hoofpad van Suid-Afrika. Net noordoos daarvan lê die Leeupan.

Die panwysig

Die pan kry sy water deur ‘n kanaal vanaf die Hartsrivier. Onder natuurlike omstandighede het die vlei water ontvang as die rivier in vloed is en die water tydens besondere omstandighede oor sy oewer spoel en in die pan vloei. Die hele natuurreservaat is 3 118ha groot, maar die meer beslaan 2 000 ha en tot 12m diep as dit vol is. Dit is dus ‘n varswatermeer omring met graslande.

Voëlswysig

‘n Voël-navorsingstasie is in 1960 hier opgerig. In die beginjare van die navorsing is 40 000 voëls en 190 spesies per jaar hier waargeneem. Hulle sluit in die bontfraiingpoot, grootwulp, rooipensreier en flaminke.

Vissewysig

Verskeie visspesies kom in die vlei voor, onder andere die geelvis, karper, spesies van die genus barbus, kleinbek-geelvis en die Oranjerivier-moddervis.

Ontspanningwysig

Die vlei en sy direkte omgewing het in ‘n vakansieoord met hengel en die waarneming van voëls as vernaamste aktiwiteite ontwikkel.

Naamwysig

Alhoewel dit algemeen aanvaar is dat die naam van die pan ontleen is aan ‘n visspesie wat daarin voorkom, is dit nie ‘n voldonge feit nie.

Lees ookwysig

Bibliografiewysig

  • www.saramsar.com


'n Geelborsstrandkiewiet by Barberspan afgeneem.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media