Bambara

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Bambara (volk).

Bambara (ߓߡߊߣߊ߲ߞߊ߲, Bamanankan) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 14,1 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Bambara-volk gepraat, regoor die lande Burkina Faso, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Mali, Mauritanië en Senegal. Bambara vorm saam met Dyula en Maninka 'n dialekkontinuüm wat as Manding bekend staan. Bambara word met óf die Latynse alfabet óf die N'Ko-alfabet geskryf; laasgenoemde is in 1949 deur Soulemayne Kante vir die dialekkontinuüm ontwerp en gebaseer op die Arabiese alfabet. Bambara het 'n onderwerp-voorwerp-werkwoord-volgorde en twee leksikale klanke.

Bambara
ߓߡߊߣߊ߲ߞߊ߲ Bamanankan
Gepraat in:Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Vlag van Ghana Ghana
Vlag van Guinee Guinee
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
Vlag van Mali Mali
Vlag van Mauritanië Mauritanië
Vlag van Senegal Senegal 
Gebied:Wes-Afrika
Totale sprekers:14,1 miljoen[1]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Mande
   Wes-Mande
    […]
     Manding
      Oos-Manding
       Bambara-Dyula
        Bambara 
Skrifstelsel:Latynse alfabet, N'Ko-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Mali Mali (nasionale taal)
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:bm
ISO 639-2:bam
ISO 639-3:bam 
Verspreiding van die Manding-dialekkontinuüm

Bambara is 'n handelstaal in Wes-Afrika en word deur miljoene se mense óf as moedertaal óf as tweede taal gebesig. Dit is een van Mali se nasionale tale, naas die amptelike taal Frans.

N'Ko-alfabetwysig

Die N'Ko-alfabet, deur Soulemayne Kante in 1949 vir die Manding-dialekkontinuüm bestaande uit Bambara, Dyula en Maninka ontwikkel.

Klinkerswysig

a
/a/
é
/e/
i
/i/
è
/ɛ/
ou
/u/
ô
/o/
o
/ɔ/
ߊ
ߋ
ߌ
ߍ
ߎ
ߏ
ߐ

Medeklinkerswysig


/ʔ/
(dagbasinna)
n'
/n̩/
ba
/ba/
pa
/pa/
ta
/ta/
dja
/d͡ʒa/
tcha
/t͡ʃa/
da
/da/
ra
/ɾa/
rra
/ra/
sa
/sa/
gba
/ɡ͡ba/
fa
/fa/
ߑ
ߒ
ߓ
ߔ
ߕ
ߖ
ߗ
ߘ
ߙ
ߚ
ߛ
ߜ
ߝ
ka
/ka/
la
/la/
na
/na/
(woloso)
ma
/ma/
nya
/ɲa/
na
/na/
ha
/ha/
wa
/wa/
ya
/ja/
nya
/ɲa/
(woloso)
ja
/d͡ʒa/
(jona)
cha
/t͡ʃa/
(jona)
ra
/ɾa/
(jona)
ߞ
ߟ
ߠ
ߡ
ߢ
ߣ
ߤ
ߥ
ߦ
ߧ
ߨ
ߩ
ߪ

Verwysingswysig

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bamanankan". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020. Besoek op 30 Augustus 2020.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Bambara
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media