Bamar

Die Bamar (Birmaans: ဗမာလူမျိုး, ''ba. ma lu myui, [bəmà lùmjó]) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Mianmar en die aangrensende lande van Suidoos-Asië, veral Thailand. Hulle vorm die titulêre nasie van Mianmar en maak omtrent 68% van Mianmar se bevolking uit.

Bamar

Bamar-meisie met kosmetiese aanwending (thanaka)
Totale bevolking:ca. 30 miljoen
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Mianmar Mianmar ~29 miljoen

Vlag van Thailand Thailand 1 miljoen
Vlag van Singapoer Singapoer 50 000

Taal:Birmaans
Geloofsoortuiging:Hoofsaaklik Theravada-Boeddhisme
Minderhede van Moslems en Christene
Verwante etniese groepe:Ander Sino-Tibettaanse volke soos Rakhine, Marma, Chakma, Yi, Nakhi, Tibettane
Verspreiding van etniese groepe in Mianmar in 1972:

   Bamar

   Hakha Chin, Kachin, Lisu, Lahu

   Karen

   Han-Chinese

   Sjan, Khamti

   Thai

   Wa, Palaung, Mon

Die Bamar behoort tot die Sino-Tibettaanse volke wat naas die Volksrepubliek China ook in lande soos Bhoetan, Mianmar, Nepal en Indië se noordooste leef. Hulle praat Birmaans as moedertaal wat die amptelike taal van Mianmar vorm.

Die Bamar is hoofsaaklik aanhangers van die Theravada-Boeddhisme, gevolg deur klein minderhede soos Moslems, Hindoes en Christene.

Bamar word soms ook Birmane genoem, hoewel hierdie term gewoonlik na die hele bevolking van Mianmar verwys, insluitende etniese minderhede soos Han-Chinese (1,6 miljoen) en Thai.

Wêreldwyd leef sowat 30 miljoen Bamar, waarvan sowat 29 miljoen in Mianmar en omtrent 1 miljoen in Thailand. In Mianmar leef hulle veral in die sentrale gebiede langs die Irrawaddy se vallei.

Bronnewysig

  • (en) Scott, James George (1882). The Burman: His Life and Notions. London: Macmillan. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  • (en) Tsaya (1886). Myam-Ma, The Home of the Burman. Calcutta: Thacker, Spink and Co. pp. 36–37. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media