Balkan

(Aangestuur vanaf Balkanskiereiland)

Die Balkan (dikwels ook Balkanstate of Balkanskiereiland genoem) is 'n groot gebied in die suidooste van Europa. Dit is 'n skiereiland wat 'n geopolitiese en kulturele streek in Suidoos-Europa vorm. Die Balkan het 'n oppervlakte van 550 000 km² en 'n bevolking van meer as 50 miljoen. Dit is een van drie Suid-Europese skiereilande in die Middellandse See en is genoem na die Balkangebergte in Bulgarye en Serwië. Die gebied het al onder talle oorloë deurgeloop en die landsgrense het al vele kere verander.[1]

Die Balkanlande volgens Encyclopædia Britannica:
     Balkanskiereiland soos begrens deur die Donau-Sava-Soča-riviere.
     Politieke gemeenskappe wat gewoonlik tot die Balkan gereken word.
     Politieke gemeenskappe wat gewoonlik nie tot die Balkan gereken word nie.
Definisie van die Balkanskiereiland waar die riviere Soča, Krka en Sava die grense van die gebied vorm
Die Balkangebergte in Bulgarye en Serwië, na wie die Balkanskiereiland genoem is

Die streeksnaam is afgelei van die gelyknamige bergreeks wat van Oos-Bulgarye in weswaartse rigting tot by die Serwies-Bulgaarse grens loop. Die skiereiland word begrens deur die Adriatiese See in die weste, die Ioniese See in die suidweste, die Egeïese See en die See van Marmara in die suidooste en die Swartsee in die ooste. Balkan is 'n oorspronklik Turkse term wat "beboste bergreeks" beteken. Die term het om politieke en historiese redes dikwels 'n negatiewe konnotasie. So word na die gebied alternatief as Suidoos-Europa verwys.

Lande wat geografies ten volle in die Balkanskiereiland geleë is (eilande uitgesluit):

Lande wat grootliks in die Balkanskiereiland val:

Lande wat grootliks buite die Balkanskiereiland lê:

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakelswysig

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Balkan.
  • (en) "Balkans". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.

Koördinate: 42°N 22°O / 42°N 22°O / 42; 22

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media