Balk-juweelvis

Die Balk-juweelvis (Hemichromis elongatus) is 'n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier. Die vis kom ook voor in die Kongorivier-stelsel en in Wes-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Banded jewelfish. In die Caprivi staan die vis doodgewoon bekend as die Juweelvis.

Balk-juweelvis
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Tribus:
Hemichromini
Genus:
Spesie:
H. elongatus
Binomiale naam
Hemichromis elongatus
(Guichenot, 1861)

Voorkomswysig

Die kop is groot met groot oë en ‘n effens skuins, groot bek. In die bokaak is twee rye tande waarvan twee oogtande in die middle langer is as die res (slagtande). Daar is ‘n enkelry kegelvormige tande in die onderkaak.

Die vis is kleurryk; die lyf is donker olyfkleurig aan die bokant, ligter groen aan die sye en pienk tot rooi aan die onderkant, veral by broeimannetjies.

Op die bokant van die kieue is duidelike rooi en swart kolle.

Die vinne is olyfkleurig, die punte van die rugvin is rooi en die bekkenvin is swart.

Daar is vier tot vyf diamantvormige, swart bande oor die sye en 'n swart band wat deur die oë gaan.

Die skubbe is grof met 28-32 op die systreep. Die vis word tot 25 cm groot, maar die gemiddelde grootte is 10 tot 15 cm.

Habitatwysig

Die vis leef in riviere en permanent-gevulde vloedvlaktes in helder water.

Waar tiervis afwesig is kom dit in enige water voor, anders waar daar goeie skuiling is. Hulle verkies ‘n rots bodem bo sand, maar hou van skuiling, hetsy rotse, oewerplantegroei of waterplante.

Hulle byt aan enige kleinerige kunsaas maar is baie aggressief en val maklik groot kunsaas aan. Hulle hoofvoedsel is ander klein vissies maar hul vreet ook erdwurms en insekte.

Hulle broei vroegsomer.

Sien ookwysig

Bronwysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media