Baakensrivier

Rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika

Die Baakensrivier (Bakensrivier) mond by Gqeberha se middestad en hawe in Algoabaai uit.

Baakensrivier
Gqeberharivier
StroomgebiedSuid-Afrika
OorsprongSherwood
MondingGqeberha, Oos-Kaap
Algoabaai, Indiese Oseaan
Lengte23 km
Oorsprong-hoogte6 m
Monding-hoogte0 m

Die rivier vloei vir ongeveer 23 km vanaf sy opvanggebied by Sherwood, Hunter’s Retreat en Rowallanpark deur hoofsaaklik stedelike gebied na sy mond. Meesal is dit 'n klein rustige stroompie. Naby sy mond loop dit in 'n kloof aan die suidekant van die heuwel waarop Fort Frederick lê.

Totdat die eerste VOC-skepe hier in 1690 aangedoen het, was die spruit bekend onder die Khoikhoi-naam Kragga Kama, die klipperige spruit. In 1752 kom vaandrig August Beutler hier verby en rig namens die VOC by die riviermond 'n baken op.

Mettertyd is die laaste 2 km van die stroom gekanaliseer en die klein strandmeer opgevul. In dele van die Baakensvallei is parke, sportterreine en wandelpaaie aangelê. Die Setlaarspark van 54 ha bestaan sedert 1938. Die vallei was in die jare 1867, 1897, 1908, 1968, 1981 en 2006 die toneel van ernstige vloede, oorstromings en groot skade. Op 5 Mei 1897 was die oorsaak 'n wolkbreuk by Hunter’s Retreat. Op Sondag 1 September 1968 het dit net na 8vm begin reën en binne 'n kort tydjie het meer as 560 mm geval. In die mees verwoestende vloed wat Suid-Afrika tot op daardie tydstip ervaar het, het 8 mense hul lewens verloor.

Gqeberha is die naam vir hierdie rivier in Xhosa. Dit klink of die woonbuurt Kabega Park dalk na hierdie rivier vernoem is.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media