B'nai B'rith

B'nai B'rith[1] (Hebreeus: בני ברית; Afrikaans: Kinders van die verbond) is 'n internasionale organisasie van Jode wat anti-Semitisme bestry en Joodse mense oor die wêreld help.[2] Dit is die oudste Joodse diensorganisasie ter wêreld. Die organisasie beywer hom vir die veiligheid en kontinuïteit van die Joodse volk en die staat Israel, asook die bekamping van antisemitisme en onverdraagsaamheid. Sy missie is om persone van die Joodse geloof te verenig en die Joodse identiteit deur middel van die bevordering van Joodse gesinslewe te versterk, om breë-gebaseerde dienste tot voordeel van senior burgers te lewer, en om voorspraak en aksie namens Jode oor die wêreld te fasiliteer.

Lidmaatskapsertifikaat, 1876

B'nai B'rith is op 13 Oktober 1843 deur 12 Duits-Joodse immigrante onder leiding van Henry Jones in New York Stad gestig. Die historiese wortels van die organisasie stam uit 'n stelsel van broederlike losies. Soos broederlike organisasies in die Verenigde State van Amerika afgeneem het, het die organisasie in 'n tweeledige stelsel van beide losies en eenhede ontwikkel.[3][4]

Die organisasie het honderde duisende lede met ondersteuners uit lande oor die wêreld. Dit het 'n begroting van ongeveer $14 000 000. Nagenoeg 95% van sy lede is in die Verenigde State.

B'nai B'rith is by die Joodse Wêreldkongres geaffilieer.

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Sara E. Karesh, Mitchell M. Hurvitz (2006). Encyclopedia of Judaism. Infobase Publishing. p. 61.
  3. "About B 'nai B'rith International" (in Engels). B 'nai B'rith International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020.
  4. Deborah Dash (1981). B 'nai B'rith and the Challenge of Ethnic Leadership. by State University of New York Press, Albany. p. 252.

Eksterne skakelswysig

Koördinate: 38°54′9.80″N 77°2′19.90″W / 38.9027222°N 77.0388611°W / 38.9027222; -77.0388611

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media