B

Tweede letter van die latynse alfabet

Latynse letter B
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter B. Vir ander betekenisse sien B (dubbelsinnig).

Die letter B, b is die tweede letter in die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "bee". B is nie in die Etruskiese alfabet gebruik nie. Dit lyk of die Etruske egter wel die letter geken het, moontlik van Grieks af. Die Semitiese letter bet is ook uitgespreek as /b/ en het "huis" beteken.

In Navo se internasionale spellingsalfabet word "B" uitgespreek met die woord "Bravo".

Die letter B lyk ook baie soos die Cyrilliese letter B, hoewel dié letter as /v/ uitgespreek word.

Die vorm van die letter blyk afkomstig te wees van 'n piktogram wat die plan van 'n huis afbeeld, soos gesien kan word in Egiptiese hiërogliewe en die Proto-Semitiese alfabet.

Egiptiese hiëroglief
van 'n huisplan
Semities
huisplan
Fenisiese
beth
Etruskiese
B
Griekse
beta
Latynse
B

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media