Augustinus van Hippo

Katolieke teoloog, filosoof en heilige (354–430)

Sint Augustinus van Hippo (354-430) was 'n Christelike leier, filosoof en skrywer uit Noord-Afrika. Sy outobiografiese boek, Die belydenisse van st. Augustinus, en 'n latere werk, Die stad van God, het 'n belangrike invloed op die verdieping van die Christelike geloof gehad.[1]

Augustinus van Hippo
Portret van Augustinus van Hippo deur Philippe de Champaigne, 17de eeu

GeboortenaamAurelius Augustinus Hipponensis
Gebore(354-11-13)13 November 354
Thagaste, Numidië (tans Souk Ahras, Algerië)
Oorlede28 Augustus 430 (op 75)
Hippo Regius, Numidië (tans Annaba, Algerië)
Bekend virConfessiones
De Civitate Dei contra Paganos
De doctrina christiana
Beïnvloed deurPlato, Aristoteles, Plotin, Bybel, Ambrosius van Milaan, Cicero
Invloed opBoethius, Anselmus van Kantelberg, Bonaventura (Giovanni di Fidanza), Thomas van Aquino, Dante Alighieri, Johannes Duns Scotus, Meester Eckhart, Willem van Ockham, Machiavelli, Martin Luther, Johannes Calvyn, Cornelius Jansen, Pascal, Malebranche, Jean-Jacques Rousseau, Gilson, Martin Heidegger, Arendt, Ricœur
Augustinus van Hippo

Sint Augustinus op 'n 19de-eeuse graveerwerk
Heilige
Gebore13 November 354, Thagaste, Numidië (tans Souk Ahras, Algerië)
Sterfte28 Augustus 430 (op 75), Hippo Regius, Numidië (tans Annaba, Algerië)
Vereer inHele Christenskap
PelgrimsoordSan Pietro in Ciel d'Oro, Pavia, Italië
Feesdag28 Augustus (Rooms-Katolieke Kerk)
15 Junie (Oosters-Ortodokse Kerk)
4 November (Assiriese Kerk van die Ooste)
Attributekind; duif; pen; dop, deurboorde hart, hou boek met 'n klein kerk, biskop se stab, tulband
Beskermheiligebrouers; drukkers; teoloë; Bridgeport, Connecticut, Cagayan de Oro, Filippyne, San Agustin, Isabela

Sy standpunte:

  • Die mensdom is aan Adam verbind – dus erfsonde.
  • God se genade is soewerein – dus uitverkiesing.
  • Die mens is in homself verlore en dood – tensy God hom red.
  • Saligheid alleen deur Jesus Christus.

Hy het Pelagius direk teengestaan.

Voor sy bekering tot die Christendom was Augustinus van Hippo 'n aanhanger van Manigeïsme.

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakelswysig

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Augustinus van Hippo.
  • (en) "St. Augustine". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Augustus 2019.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media