Auguste en Louis Lumière

Die Lumière-broers (Frans [lymjɛːʁ]), Auguste Marie Louis Nicolas [oɡyst maʁi lwi nikɔla] (19 Oktober 1862, Besançon, Frankryk10 April 1954, Lyon) en Louis Jean [lwi ʒɑ̃] (5 Oktober 1864, Besançon, Frankryk – 6 Junie 1948, Bandol), was Franse sakemanne en filmpioniers. Met die uitvinding van die cinématographe, die wêreld se eerste projeksieapparaat, word hulle van die grondleggers van kinematografie. Louis Lumière word ook dikwels as "die vader van die kinema" beskryf.

Auguste en Louis Lumière
Die Lumière-broers
Gebore
Auguste Marie Louis Nicolas Lumière
Louis Jean Lumière

Auguste: 19 Oktober 1862
Louis: 5 Oktober 1864
SterfAuguste: 10 April 1954 (op 91)
Louis: 6 Junie 1948 (op 83)
Auguste: Lyon, Frankryk
Louis: Bandol, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Beroepsakemanne en filmpioniers
Ouer(s)Claude-Antoine Lumière (1840–1910)
Hul huis in Lyon, Frankryk, is nou die Institut Lumière museum.

In 1895 vertoon die Lumière-broers vir die eerste keer bewegende prente aan 'n betalende gehoor.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media