Arica

Arica (Spaans: [aˈɾika]) is 'n hawestad van Chili aan die Stille Oseaan en die hoofstad van die noordelike Chileense streek Arica y Parinacota. Arica is ook 'n munisipaliteit in die provinsie Arica. Die stad lê 18 kilometer suid van die grens met Peru en vorm die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die bynaam van die stad is "stad van die ewige lente". Arica het 'n bevolking van 222 619 in 2017 gehad.

Arica
Stad
Vlag van Arica
Vlag
Wapen van Arica
Wapen
Arica is in Chili
Arica
Arica
Koördinate: 18°28′0″S 70°18′0″W / 18.46667°S 70.30000°W / -18.46667; -70.30000Koördinate: 18°28′0″S 70°18′0″W / 18.46667°S 70.30000°W / -18.46667; -70.30000
LandVlag van Chili Chili
Streek Arica y Parinacota
ProvinsieArica
Stigting1541
Regering
 • BurgemeesterSalvador Urrutia (PRO)
Oppervlak
 • Stad4 799,4 km2 (1 853,1 vk. myl)
Hoogte
2 m (7 ft)
Bevolking
 • Stad222 619
 • Digtheid46/km2 (120/vk. myl)
 • Stedelik
175 441
TydsoneUTC-4 (CLT)
 • SomertydUTC-3 (CLST)
Poskode
1000000
Skakelkodes+56 58
Webwerfmuniarica.cl
'n Panoramiese uitsig oor Arica

Die stad was deel van Peru tot Chileense troepe dit in 1880 tydens die Salpeteroorlog verower het. Een van die bekendste gebeurtenisse tydens hierdie oorlog was die verowering van die Morro de Arica ("Kaap Arica") by die stad. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media