Appel (sanger)

Afrikaanse sanger

Appel (gebore Christoph Kotzé) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.

Appel
GeboortenaamChristoph Kotzé
OorsprongBrits, Noordwes, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
EtiketteInhoud Huis Musiek

Hy werksaam as liedjieskrywer by die musiekproduksiemaatskappy Appel musiek.

Sy treffer "Boer loop deur my are" verskyn in 2018 op die Maroela Media-Top-20.

Appel se vyfde vollengte ateljee-album, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes.

Diskografie

As Christoph Kotzé

  • 2009: Sprokie Suid-Afrika
  • 2010: 17

As Appel

  • 2017: Lei my na die water
  • 2018: Boer loop deur my are
  • 2019: Patriot
  • 2021: Hardwerkende Man

Bronne

Eksterne skakels

🔥 Top keywords:

Appel (sanger): Afrikaanse sanger

Appel (gebore Christoph Kotzé) is \'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.