Apollo 10

Apollo 10
Sendingwapen
Sendingstatistiek
Sendingnaam:Apollo 10
Roepteken:Beheermodule: Charlie Brown
Maanmodule: Snoopy
Bemanningslede:3
Lansering:18 Mei 1969
16:49:00 UTC
Kennedy-ruimtesentrum LC 39B
Tyd in wentelbaan:61 uur 37 minute,
23,6 sekondes
Omwentelinge:31
Landing:21 Mei 1969
16:52:23 UTC
15° 2' S, 164° 39' W
Tydsduur:8 dae, 0 ure 3 minute
Massa:CSM 28 834 kg;
LM 13 941 kg
Bemanningslede
V.l.n.r.: Cernan, Stafford, Young

Apollo 10 was die vierde bemande sending van die Apollo-program en die eerste om vanaf platform 39B gelanseer te word.Die missie was die tweede om 'n bemanning in 'n wentelbaan om die maan te plaas. Die module het tot 15,6 km (8,4 myl) van die maanoppervlakte gekom gedurende die missie. Volgens die "2001 Guinness World Records" het Apollo 10 die rekord behaal vir die hoogste spoed bereik deur 'n bemande voertuig: 39 897 km/h (11,08 km/s of 24 791 mpu). Hierdie rekord is opgestel tydens hul terugkeer van die maan op 26 Mei 1969.

Bemanningwysig

Rugsteunbemanningwysig

Ondersteuningspanwysig

Sendingparameterswysig

  • Massa:
    • CSM massa: 28 834 kg
    • LM massa: 13 941 kg

Galerywysig

Eksterne skakelwysig

Voorafgegaan deur
Apollo 9
Apollo-programOpgevolg deur
Apollo 11
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media