Antoine Abed

Antoine Abed (26 Oktober 1896 - 15 September 1975) was 'n biskop van die Maroniet-Katolieke kerk van Tripoli in Libanon.[1]

Lewewysig

Abed word op 17 Mei 1925 in Tripoli, Libanon, tot priester georden. Sy aanstelling as aartsbiskop van Tripoli vind op 23 April 1933 plaas,[2] en Abed word op 7 Mei 1933 as biskop georden deur die Maroniete Patriarg van Antiochië, Anthony Peter Arida. Saam met hom was Paul Aouad, Aartsbiskop van Siprus, Chuchrallah Khoury, Aartsbiskop van Tyre, Abdallah Khoury, Titulêre biskop van Arca in Phoenicia dei Maroniti, Pierre Feghali, titulêre biskop van Epiphania in Sirië, Elie Rischa, titulêre biskop van Nazareth per i Maroniti, Elie Chedid, titulêre aartsbiskop van Chyrrus per i Maroniti, Emmanuel Phares, titulêre biskop van Tarsus dei Maroniti en Paul Akl, titulêre biskop van Laodicea in Sirië per i Maroniti. Hy is op 16 Oktober 1933 deur die Heilige Stoel bevestig, en op 5 September 1965 aangewys as Aartsbiskop van Tripoli, in welke hoedanigheid hy gedien het tot met sy afsterwe op 15 September 1975.[3] Hy het twee-en-veertig jaar gedien in die amp van Aartsbiskop van Tripoli.

Toekenningswysig

  • 1959: Orde van Verdienstelikheid van die Federale Republiek van Duitsland

Verwysingswysig

  1. "apostolische-nachfolge.de". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2017. Besoek op 17 Januarie 2016.
  2. "apostolische-nachfolge.de". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2016. Besoek op 10 September 2020.
  3. "apostolische-nachfolge.de". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2016. Besoek op 10 September 2020.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media