Anthe

Anthe (Grieks: Άνθη; ook Saturn XLIX), oorspronklike voorlopige naam S/2007 S4, is die 60ste natuurlike satelliet van Saturnus. Die maan se ontdekking is op 19 Julie 2007 bekend gemaak, nadat die Cassini-Huygens-tuig op 30 Mei 2007 'n reeks beelde daarvan geneem het.

Anthe   

Anthe naby die mane Mimas en Pallene. Die sigbare ring aan die linkerkant is die G-ring.
Ontdekking
Ontdek deur CICLOPS Team [1]
Datum 30 Mei 2007
Wentelbaaneienskappe [2]
Halwe lengteas 197 700 km
Wentelperiode 1,03650 dae
Baanhelling 0,1° (tot Saturnus se ewenaar)
Satelliet van Saturnus
Fisiese eienskappe
Gem. radius ≈ 1 km
Massa 5 ×1012 kg 
Rotasieperiode aanvaar sinchronies

Die maan het 'n berekende wydte van ongeveer 2km en 'n wentelbaan wat lê tussen dié van die mane Methone en Pallene. Die nabyheid van hierdie maan aan Methone en Pallene kan beteken dat dié mane deel van 'n familie van mane vorm. Die nuwe maan se wentelbaan resoneer met die wentelbaan van Mimas, een van Saturnus se ander mane.

Soos baie van Saturnus se ander mane, word daar gespekuleer dat hierdie maan ook uit rots en ys bestaan.

Verwysingswysig

Bronnelyswysig

  • Saturn turns 60. Geargiveer 4 April 2012 op Wayback Machine by die Cassini-Huygens webwerf Geargiveer 26 April 2007 op Wayback Machine van NASA. Laaste besoek op 20 Julie 2007.
  • Saturn's sixtieth moon discovered. by die BBC se nuuswerf. Laaste besoek op 20 Julie 2007.
  • "Cassini Imaging Science Team". Cassini Imaging Central Laboratory for OPerationS. Besoek op 1 Januarie 2012.
  • Agle, D. C. (19 Julie 2007). "Saturn Turns 60". Cassini Solstice Mission. JPL/NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2012. Besoek op 1 Januarie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  • Green, Daniel W. E. (18 Julie 2007). "S/ 2007 S 4". IAU Circular. 8857. Besoek op 1 Januarie 2012.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media