Anno Domini

Anno Domini (AD) of na Christus (n.C.) beteken "jare van die begin van die Christelike era".Soortgelyk verwys voor Christus (v.C.) na die jare voor die aanvang van die Christelike era.

Anno Domini, inskripsie by die Carinthia-katedraal in Oostenryk.
Dionysius Exiguus het Anno Domini-jare uitgevind om die presiese datum van Paasfees te bereken.

Die stelsel is in die jaar 525 na Christus deur die monnik Dionysius Exiguus ontwerp om die datum van Paasfees te bereken. Die Ab Urbe Condita-jaartelling was daarvoor in gebruik, wat die jare sedert die stigting van Rome afgetel het.

Die presiese dag en maand, of selfs die jaar van Jesus se geboorte kan egter nie definitief bepaal word nie. Deur onakkurate berekeninge, gebaseer op die Romeinse kalender van Dionysius Exiguus, word steeds aangeneem dat Jesus in die jaar 1 v.C. gebore is. In die evangelies word gebeurtenisse vermeld wat egter nie chronologies klop nie. Matteus stel dat Jesus gebore is terwyl Herodes nog geleef het en al die kinders onder twee jaar doodgemaak is (Matt. 2:16).[1] Herodes sterf egter reeds in 4 v.C. Baie historici het tot die gevolgtrekking gekom dat die jaar 6 v.C. die mees waarskynlike jaar van Jesus se geboorte is.

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media