Anafoor (stylfiguur)

'n Anafoor is die herhaling van 'n woord of 'n frase aan die begin van opeenvolgende sinne of sinsnedes.

Voorbeelde

  • Ek kom op 'n bruggie
    Ek kom op 'n paadjie
    Ek kom 'n rooibont hondjie tee.
  • Niemand wat iets weet nie,
    niemand wat iets doen nie
    niemand wat kan skel nie.

Anafoor (stylfiguur)

\'n Anafoor is die herhaling van \'n woord of \'n frase aan die begin van opeenvolgende sinne of sinsnedes.