Amerikaanse bison

Noord-Amerikaanse spesie van bisons

Die Amerikaanse bison (Bison bison), ook bekend as die Amerikaanse buffel, is 'n Noord-Amerikaanse spesie van bisons wat eens in groot troppe oor die grasvelde van Noord-Amerika getrek het. Hulle het byna uitgesterf deur 'n kombinasie van kommersiële jag en slagting in die 19de eeu en die blootstelling aan siektes in mak beeste, maar toon 'n onlangse oplewing in getalle wat grootliks beperk is tot 'n paar nasionale parke en reservate. Hul historiese beweegarea het rofweg bestaan uit 'n driehoek tussen die Groot Beremeer in Kanada se verre noordwes, suid-om die Meksikaanse deelstate Durango en Nuevo Leon, en oos van die Atlantiese kus van die Verenigde State vanaf New York tot in Georgia en volgens sommige bronne suid tot in Florida. Bisons is so onlangs as 1750 in Noord-Carolina waargeneem, naby Buffalo Ford langs die Catawbarivier.[2][3]

Amerikaanse bison
Tydperk: 0.01–0 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Ruminantia
Familie:
Subfamilie:
Bovinae
Genus:
Bison
Spesie:
B. bison

(Linnaeus, 1758)
subspesies
  • B. b. athabascae
  • B. b. bison
Verspreiding van die Amerikaanse buffel
Sinonieme

Bos americanus
Bos bison
Bison americanus
Bison bison montanae

'n Kalf
'n Manlike vlaktebison in die Wichitaberge van Oklahoma.

Twee subspesies of ekotipes is reeds beskryf: die vlaktebison (B. b. bison) – kleiner in grootte en met 'n meer geronde bult, en die bosbison (B. b. athabascae) – die groter van die twee met 'n langer, vierkantige bult.[4][5][6][7][8][9] Verder blyk dit dat die vlaktebison moontlik bestaan uit 'n noord- (B. b. montanae) en 'n suid-subspesie, dit bring die totaal op drie te staan.[7] Die bosbison is een van die grootste wildspesies van bovides in die wêreld, en word slegs oortref deur die Asiatiese gaur en wilde waterbuffels. Dit is die grootste lewende landdier in die Amerikas.

Die Amerikaanse bison is die nasionale soogdier van die Verenigde State van Amerika.

Verwysingswysig

  1. Gates, C. & Aune, K (2008). Bison bison. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 10 November 2008.
  2. Project Gutenburg E Book – The Extermination of the American Bison
  3. "American Buffalo (Bison bison) species page" (in Engels). U.S. Fish and Wildlife Service. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2019. Besoek op 24 Februarie 2013.
  4. Geist, V. (1991). "Phantom subspecies: the wood bison, Bison bison "athabascae" Rhoads 1897, is not a valid taxon, but an ecotype". Arctic. 44 (4): 283–300. doi:10.14430/arctic1552.
  5. Kay, Charles E. (2001). "Reintroduction of bison into the Rocky Mountain parks of Canada: historical and archaeological evidence". Crossing Boundaries in Park Management: Proceedings of the 11th Conference on Research and Resource Management in Parks and on Public Lands: 143–51, Hancock, Michigan: George Wright Soc. Besoek op 2 Desember 2009. 
  6. "Genetic relationship of wood and plains bison based on restriction fragment length polymorphisms" (PDF). Can J Zool. 69 (1): 43–48. 1991. doi:10.1139/z91-007. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Mei 2017. Besoek op 15 September 2016.
  7. 7,0 7,1 "Conservation Genetic Analysis of the Texas State Bison Herd". Journal of Mammalogy. 85 (5): 924–931. 2004. doi:10.1644/BER-029.
  8. Wilson, G. A. (1999). "Genetic variation within and relatedness among wood and plains bison populations". Genome. 42 (3): 483–96. doi:10.1139/gen-42-3-483.
  9. Boyd, Delaney P. (April 2003). Conservation of North American Bison: Status and Recommendations (PDF). University of Calgary. OCLC 232117310. Geargiveer vanaf die oorspronklike (MS thesis) op 17 Januarie 2010. Besoek op 23 Februarie 2010.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media