Basterkokerboom

Plantspesie

(Aangestuur vanaf Aloidendron pillansii)

Die basterkokerboom (Aloidendron pillansii), voorheen Aloe pillansii, is 'n plant wat deel is van die Aloidendron genus. Die plant kom voor in die Noord-Kaap en Namibië, meer spesifiek die Richtersveld.[1] Die plant is geklassifiseer as 'n bedreigde boom en sy FSA-nommer is 30.[2]

Basterkokerboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eensaadlobbiges
Orde:Asparagales
Familie:Asphodelaceae
Subfamilie:Asphodeloideae
Genus:Aloidendron
Spesie:
A. pillansii
Binomiale naam
Aloidendron pillansii
Voorkoms van Aloidendron pillansii (rooi) in Suider-Afrika
Sinonieme
  • Aloe dichotoma subsp. pillansii (L.Guthrie) Zonn.
  • Aloe pillansii L.Guthrie

Die boom is 'n sukkulent en word tot 10 m hoog. Kenmerkend vurk die stam en takke gereeld in twee ewe groot gedeeltes. Die stam kan tot 2 m in omtrek word by die basis en 0,2 m aan die bokant. Die stam is bedek met 'n wit poeieragtige stof, wat veral merkbaar is as die boom nog jonk is. Die ouer bome se stam is bottelvormig aan die onderkant. Die stam is gelerig tot bruinerig goud van kleur en dop gereeld af.

Die blare is gerangskik in 'n rosette en is grysgroen tot bruingroen.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media