Aloiampelos

Genus van plante

Aloiampelos (rankaalwyne) is 'n nuwe genus wat geskep is vir rankaalwyne wat altyd deel was van die genus Aloe waar hulle saam groepeer was as Macrofolia. Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort. Die rankaalwyne is almal redelik dun, slank amper draadagtige stamme. Die stamme moet gestut word om regop te bly wanneer die plante lank word deur byvoorbeeld omringende bome of struike.

Rankaalwyne
Aloiampelos commixta
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Genus:
Aloiampelos

Spesies
Sien teks.
Verspreiding van rankaalwyne in Suid-Afrika

Die raseme is redelik kort en dra min, klein tot groot blomme. Die blare is altyd effens vlesig wat ver uitmekaar aan die dun stamme voorkom. Die skedevormige gedeeltes van die blare is gewoonlik duidelik gestreep. In oop plekke, weg van ander plante, is die dunne stamme gewoonlik wydstrekend tot kruipend. Die plante ontwikkel gewoonlik tot groot massas verstrengelde stamme wat soos groot vuurballe lyk wanneer hulle blom.

Die naam van die genus is afgelei van Aloe en ampelos, Grieks vir rankplant.

Die volgende spesies is deel van die genus:

Sien ookwysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media