Pearson se aalwyn

Plant spesie

(Aangestuur vanaf Aloe pearsonii)

Pearson se aalwyn (Aloe pearsonii) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom regdeur die jaar, maar veral in Januarie en Februarie. Die blomme is dofblouerig van kleur en word rooi in tye van droogte. Die struik word tot 2 m hoog.

Pearson se aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. pearsonii
Binomiale naam
Aloe pearsonii

In Engels staan die plant bekend as Pearson's aloe.

Habitat en bewaringstatuswysig

Die struik is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië, dit kom voor in die Richtersveld weerskante van die Oranjerivier. Daar is 'n groot populasie by Helskloof.

Aloe pearsonii word as Minste Kommer geklassifiseer op die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut se Rooilys van Suid-Afrikaanse plante.[1]

Galerywysig

Sien ookwysig

Bronnewysig

Verwysingswysig

  1. Victor, J.E.; van Jaarsveld, E (2006). "Aloe pearsonii Schönland". National Assessment: Red List of South African Plants version 2013.1. (in Engels). Kirstenbosch. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2020. Besoek op 17 Maart 2014.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media