Albrecht I van Brandenburg

Albrecht I van Brandenburg, ook bekend onder sy bynaam Albrecht die Beer of as Albrecht von Ballenstedt (* omstreeks 1100; † 18 November 1170 in Stendal), het as heerser van die Askaniër-dinastie in 1157 die Mark Brandenburg gestig en as sy eerste markgraaf geregeer.

Albrecht I van Brandenburg
Markgraaf van Brandenburg
Hertog van Sakse
'n Monument ter ere van Albrecht I is in die Sitadel van Spandau in Berlyn opgerig
'n Monument ter ere van Albrecht I is in die Sitadel van Spandau in Berlyn opgerig
VorstehuisAskaniër
TitelGraaf van Anhalt
Regeer11231170
VoorgangerOtto van Ballenstedt
OpvolgerBernhard III van Sakse
TitelHertog van Sakse
Regeer11381142
VoorgangerHendrik die Trotse
OpvolgerHendrik die Leeu
TitelMarkgraaf van Brandenburg
Regeer11571170
Voorgangergeen
OpvolgerOtto I van Brandenburg
EggenootSophie von Winzenburg
KindersOtto I
Hermann I
Siegfried
Hendrik
Albert
Dietrich
Bernhard
Hedwig
Adelheid
Gertrude
Sybille

Eilika

VaderOtto van Ballenstedt
MoederEilika van Sakse
Geboreomstreeks 1100
Oorlede18 November 1170
BegraweBallenstedt
Die seël van Albrecht I dra die randskrif Adelbertus D(e)i gr(ati)a marchio (in Brandenborch)

Albrecht het die vestiging van Duitse setlaars in die ooste bevorder en die gewes Nordmark, wat tydens die Groot Slawiese Opstand in 983 verlore gegaan het, as Mark Brandenburg weer by die Heilige Romeinse Ryk ingelyf.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media