Tibullus

(Aangestuur vanaf Albius Tibullus)

Albius Tibullus (ook net as Tibullus bekend; c. 55-19 v.C.) was ’n Latynse digter en skrywer van treurdigte. Sy eerste en tweede boek met gedigte het bewaar gebly; baie ander tekste wat aan hom toegedig word, is van twyfelagtige oorsprong.

Tibullus
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Tibullus by Delia (Lawrence Alma-Tadema).

Geboortec. 55 v.C.
Sterftec. 19 v.C.
BeroepSkrywer
Digter

Min is oor Tibullus se lewe bekend. Daar is net ’n paar verwysings na hom deur latere skrywers en ’n kort Lewe, wat dalk nie deur hom geskryf is nie. Sy geboorteplek is nie bekend nie en daar is twyfel oor sy geboortenaam. Hy het waarskynlik die status van ’n Romeinse ridder gehad (soos uit Lewe blyk), en ’n aansienlike fortuin geërf. Nes Vergilius, Horatius en Propertius, lyk dit of hy die grootste deel daarvan verloor het in 41 v.C. in die beslaglegging van Markus Antonius en Octavianus.[1]

Die geleerde Francis Cairns beskou Tibullus as "’n goeie digter, maar nie ’n wonderlike een nie";[2] Dorothea Wender dink ook hy is ’n minder belangrike digter, maar sê daar is "grasie en afwerking en simmetrie" in sy werk.[3]

Tibullus skryf onder andere oor sy eerste liefde, wat hy Delia noem maar dalk nie haar regte naam was nie.

Verwysingswysig

  1. John Percival (1911). "Tibullus, Albius". In Chisholm, Hugh. Encyclopædia Britannica. 26 (11de uitg.). Cambridge University Press. pp. 930–931.
  2. Cairns, F. (1979). Tibullus: A Hellenistic Poet at Rome. Cambridge University Press. p. 3. ISBN 0521296838.
  3. Wender, Dorothea (1991). Roman Poetry: From the Republic to the Silver Age. Southern Illinois University Press. p. 95. ISBN 0809316943.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media