Al-Hidjr


Al-Hijr (Arabies: الحِجْرْ, "Die Rots") is die 15de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 99 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar, kort ná soera 12, Yusuf, in die laaste jaar in Mekka.

الحِجْرْ
  Soera 15 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Hijr
TransliterasieAl-Hidjr, Al-Gidjr
In Afrikaans"Die Rots"
Deel14
Ajat99
Al-Hidjr, of Mada'in Salih.

Nes ander soeras uit dié tydperk prys dit God. Dit waarsku die mense wat die boodskap verontagsaam en verskaf vertroosting en steun aan Mohammed.

Die soera se naam kom uit vers 80[1] en verwys na Mada'in Salih, 'n pre-Islamitiese argeologiese terrein wat soms Al-Hidjr genoem word.

Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Verwysings "The Quranic Arabic Corpus - Word by Word Grammar, Syntax and Morphology of the Holy Quran".

Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Skakels Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera:
Ibrahim (soera)
Die KoranVolgende soera:
An-Nahl
Soera Al-Hidjr

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114

🔥 Top keywords:

Al-Hidjr