Al-An'am


Al-An‘âm (Arabies: ٱلْأَنْعَام, "Die Grootvee") is die 6de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 165 ajat, of verse. Dit is 'n Mekkaanse soera, wat beteken dit is in Mekka geopenbaar, vermoedelik ten volle in die laaste jaar van die Mekkaanse tydperk van Islam.[1]

ٱلْأَنْعَام
  Soera 6 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-An‘âm
TransliterasieAl-An'am
In Afrikaans"Die Grootvee"
Deel7-8
Ajat165
'n Dubbelblad van die Mushaf al-Hadina, met 'n deel van die soera "Die Grootvee", 1020. (Metropolitan-kunsmuseum).

Dit kom in die Koran ná al-Bakarah, Ali Imran, an-Nisa en al-Ma'idah, en behandel sulke temas soos die duidelike tekens van Allah se mag, die boosheid van heidensdiens, die Goddelike openbaring, boodkappers en die Dag van Herrysenis. Dit vertel die storie van die profeet Abraham,[2] wat 'n beroep op ander gedoen het om op te hou om hemelliggame te aanbid en hulle tot Allah te wend.

Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Verwysings Ünal, Ali. (2008). The Qurʼan with annotated interpretation in modern English. Somerset, N.J.: Tughra Books. p. 267. ISBN 978-1-59784-144-3. OCLC 234244740.
  • [Koran 6:74–80]
  • Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Skakels Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
    Vorige soera:
    Al-Ma'idah
    Die KoranVolgende soera:
    Al-A'raf
    Soera Al-An'am

    123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114

    🔥 Top keywords:

    Al-An'am