Aken

Stad in Noordryn-Wesfale, Duitsland

Aken (Duits Aachen, afgelei van Oud-Germaans Ahha „water“, Latyns Aquae Grani of Granni, later Aquisgranum, Frans Aix-la-Chapelle, Nederlands Aken, Luxemburgs Oochen, Öcher Platduits: Oche) is 'n selfregerende stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Sedert 1890 is dit die mees westelike Duitse stad met meer as 100 000 inwoners. Aken het vandag 'n bevolking van naastenby 260 000.

Aken
Aachen

KaartWapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate50°46′N 06°06′O / 50.767°N 6.100°O / 50.767; 6.100
 Stigting1ste eeu n.C. (Romeinse bad)
 Stadstatus8 Januarie 1166 (Vrye Ryksstad)
 Oppervlakte: 
 - Totaal160,83 vk km
 Hoogte bo seevlak125-410 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2009)258 380[1]
 - Bevolkingsdigtheid1 607/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 BurgemeesterMarcel Philipp (CDU)
 Amptelike webwerfwww.aachen.de

Die stad se geskiedenis dateer terug tot in die Jong-Steentydperk. Aken staan bekend vir sy ryk kulturele en boukundige erfenis en belangrike gebeurtenisse soos die toekenning van die Karlspreis.

Verwysingswysig

  1. "it.nrw - Amtliche Bevölkerungszahlen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 17 Augustus 2010.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media