Afrikageelmelkhout

Die Afrikageelmelkhout (Garcinia livingstonei) is 'n klein tot middelgroot boom in Suider-Afrika. Dit kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in die laeveld. Dit kom ook in die Zambezivallei voor. Die boom groei op laagliggende plekke in oop bosveld en in rivierbos.

Garcinia livingstonei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Garcinia
Spesie:
G. livingstonei
Binomiale naam
Garcinia livingstonei
T.Anderson

Dit het stywe takkies wat reghoekig uitgroei. Die blare is styf, leeragtig, dof van kleur, ronderig en word in kranse van drie gedra. Die boom bring 'n oranje, bolvormige vrug voort met 'n sterk skil. Die vrug is eetbaar ondanks die dik, geel melksap en ook smaakvol.[1][2]

Die boom se FSA-nommer is 486[3],[4]

Blomme

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. "Garcinia livingstonei". PlantsZAfrica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2016. Besoek op 7 November 2021.
  2. University of Pretoria. "Garcinia livingstonei". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2006.
  3. "National List Of Indigenous Trees Occuring In South Africa". Treetags (in Engels). Besoek op 7 November 2021.
  4. National Research Council (25 Januarie 2008). "Baobab". Lost Crops of Africa: Volume III: Fruits. Lost Crops of Africa. Vol. 3. National Academies Press. ISBN 978-0-309-10596-5. Besoek op 17 Julie 2008.

Bronwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media