Académica de Coimbra

Académica de Coimbra is 'n sokkerspan in die Portugese universiteitstad Coimbra wat in die Primeira Liga speel. Académica is in 1876 gestig as die span van die Universiteit van Coimbra, daarom is hulle bynaam ook Os Estudantes (die studente). Die span speel sy tuiswedstryde in die Estádio Cidade de Coimbra, wat 'n kapasiteit van 29 200 sitplekke het (hoewel daar by die meeste wedstryde slegs 5000 toeskouers is). Die Studente het een keer die Portugese Beker gewen (in 1939), maar hulle is nou weer in die eindstryd (2012).

Académica
Volle naamAssociação Académica de Coimbra –
Organismo Autónomo de Futebol
Stigting1876
TuisveldEstádio Cidade de Coimbra, Coimbra
Kapasiteit29 200
VoorsitterVlag van Portugal José Eduardo Simões
AfrigterVlag van Portugal Pedro Emanuel
LigaLiga 3
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelyswysig

  • Kampioen van Portugal
(naaswenner (2): 1922/23, 1966/67)
  • Portugese Beker (1)
1939
(naaswenner (3): 1951, 1967, 1969)

Bekende sokkerspelers en afrigterswysig

  • Sérgio Conceição
  • Fernando Couto

Afrigterswysig

  • André Villas-Boas
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media