Abseil

Abseil[1] (van die Duitse woord abseilen, "met ’n tou laat afsak") is die beheerde afdaal vanaf ’n vertikale struktuur soos ’n krans met behulp van ’n klimtou.

’n Fotoreeks wat wys hoe iemand teen ’n krans abseil.

Dié tegniek word deur bergklimmers, grotsoekers en reddingsdienste gebruik om van steil kranse af te gly wanneer dit te steil en/of gevaarlik is om sonder toerusting aan te pak. Spesiale tegnici gebruik dit dikwels om by plekke uit te kom wat moeilik van bo af bereikbaar is vir instandhouding, bouwerk, herstelwerk en inspeksies.[2] Dit is ook ’n sportsoort op sy eie, veral in bergagtige gebiede soos die Kaapse Skiereiland.

Om veilig af te daal gebruik abseilers verskeie tegnieke om die wrywing op die tou in so ’n mate te verhoog dat dit maklik beheerbaar is. Dit sluit in om die tou om die liggaam te draai of spesiale toerusting. Die tegniek word dikwels gekies na aanleiding van spoed, veiligheid, gewig en ander omgewingsfaktore.

Verwysingswysig

  1. "Abseil" in die HAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 2 Maart 2020.
  2. Hill, Pete (2008). The Complete Guide to Climbing and Mountaineering. David&Charles. p. 67. ISBN 978-0-7153-2844-6.

Skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media