Abraham in Islam

Ibrahim (Arabies: إبراهيم ʾIbrāhīm), bekend as Abraham in die Hebreeuse Bybel, word in Islam erken as ’n profeet en boodskapper[1][2] van Allah. Die Koran hou Abraham voor as ’n "voorbeeld van deug: gehoorsaamaan Allah, opreg, nie een van die heidene nie".[3] In hierdie sin word Abraham beskryf as verteenwoordigend van die "oermens in universele oorgawe aan die Goddelike Werklikheid voor die verbrokkeling daarvan in godsdienste wat van mekaar geskei word deur verskille in vorm".[4]

Abraham se senotaaf in die Ibrahimi-moskee (Grot van die Patriarge) in Hebron.
ʾIbrāhīm
إبراهيم
Abraham
Islamitiese profeet
Die naam ʾIbrāhīm in Islamitiese kalligrafie, gevolg deur "vrede vir hom".
Die naam ʾIbrāhīm in Islamitiese kalligrafie,
gevolg deur "vrede vir hom".
Plaaslike naam إبراهيم
Gebore c. 2510 VH (c. 1813 v.C.)
’Ūr Ḵaśdîm, Galdea
Oorlede c. 2335 VH (c. 1644 v.C.)
(op sowat 175 jaar)
Hebron, Wesoewer
Laaste rusplek Ibrahimi-moskee
Familie
Gade Hajar (Hagar), Sara
Kinders Ismaʿil (Ismael), Iṣḥaq (Isak)

Die Islamitiese fees Eid-oel-Adha word gevier ter ere van Abraham se dapperheid, en Moslems neem deel aan die hadj na die Kaäba, wat hulle glo deur Abraham gebou is.[5]

Moslems glo Abraham het in dié tyd die leier van die regverdiges geword en dit is van hom dat die mense van die Arabiese Skiereiland en Israel afstam. Hy het ’n belangrike rol gespeel om Arabië en Kanaän van afgodery te suiwer. Hy het albei plekke geestelik gereinig en die huise van aanbidding daar fisiek heilig gemaak. Abraham en sy seun Ismail (Ismael) het ook die bedevaart ingestel.

Verwysingswysig

  1. Koran, Soera 87:19
  2. Siddiqui, Mona. "Ibrahim – the Muslim view of Abraham". Religions (in Engels). BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2019. Besoek op 3 Februarie 2013.
  3. Koran, Soera 16:120
  4. Concise Encyclopedia of Islam, C. Glasse, bl. 18
  5. Concise Encyclopedia of Islam, C. Glasse, Kaaba

Eksterne skakelswysig


Profete van Islam, soos in die Koran genoem.
ʾĀdamIederiesNūḥHüdSalihIbrāhīmLoetIsmāʿīlIṣḥāqYāqubYūsufAjjoeb
آدمادريسنوحهودصالحإبراهيملوطاسمعيلاسحاقيعقوبيوسفأيوب
AdamHenogNoagEberSelagAbrahamLotIsmaelIsakJakobJosefJob

SuaybMūsaHaroenDhoelkiflDawudSüleymanIljasAl-YasaYunusZakarijaJahjaʿĪsāMohammed
شعيبموسىهارونذو الكفلداودسليمانإلياساليسعيونسزكريايحيىعيسى
Mohammed
JetroMosesAäronEsegiëlDawidSalomoElijaElisaJonaSagariaJohannesJesus
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media