Abidjan

Abidjan (Frans: [abidʒɑ̃]) is die grootste stad en voormalige politieke hoofstad van die Ivoorkus. Dit funksioneer steeds as die regeringsetel en ekonomiese hoofstad, alhoewel Yamoussoukro tans die amptelike hoofstad is. Abidjan is tans die belangrikste hawestad van die land en is geleë aan die Golf van Guinee. Die bevolking van die stad is 'n beraamde 4,4 miljoen en 5,15 miljoen insluitende die hele metropoolse gebied (2020-skatting).

Abidjan

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Ivoorkus Ivoorkus
 DistrikAbidjan
 Koördinate5°19′N 4°2′W / 5.317°N 4.033°W / 5.317; -4.033Koördinate: 5°19′N 4°2′W / 5.317°N 4.033°W / 5.317; -4.033
 Stigting1899
 Oppervlakte: 
 - Totaal2 119 vk km
 Hoogte bo seevlak10 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)4 707 404
 - Bevolkingsdigtheid2 221,52/vk km
 TydsoneUTC+0 (GMT)
 BurgemeesterRobert Beugré Mambé
 Amptelike webwerfwww.districtabidjan.ci
Abidjan se sentrale besigheidsdistrik

Die belangrikste nywerhede is hout, tekstiel en koffie. Die stad het ook 'n groot ruolieraffinadery.

Die stad het in 1934 die hoofstad van die destydse Franse kolonie, die Ivoorkus, geword en groei steeds aansienlik, as mens die huidige bevolking vergelyk met die 65 000 inwoners wat die stad in 1950 gehad het. In 1983 verklaar die destydse president, Félix Houphouët-Boigny, dat Yamoussoukro die nuwe hoofstad van die land is, maar die meeste regeringsgeboue en ambassades is steeds in Abidjan gevestig.

Gedurende 1963 tot 1988, die tydperk toe Suid-Afrika weens apartheid aan sanksies onderworpe was, en die res van Afrika hul lugruim gesluit het vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens se vliegtuie oppad Europa toe, het die Ivoorkus nogtans ingewillig om landingsplek aan die SAL te verskaf by Félix-Houphouët-Boigny Internasionale Lughawe in Abidjan.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media