A
Latynse letter A | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
![]() | ||||||
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter A. Vir ander betekenisse wat deur die letter voorgestel word, sien A (dubbelsinnig).
A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief.
In Navo se internasionale spellingsalfabet word "A" uitgespreek met die woord "Alfa".
Egiptiese hiëroglief van 'n os se kop | Proto-Semitiese ossekop | Fenisiese aleph | Etruskiese A | Griekse alpha | Romeinse A |
---|---|---|---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
A met skryftekens
- Á, á
- À, à
- Â, â
- Ä, ä
- Ã, ã
- Ǎ, ǎ
- Ā, ā
- Ă, ă
- Ą, ą
- Å, å
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie A.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir A.
🔥 Top keywords: Carles PuigdemontTuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsWikipedia:Betroubare bronneKoolstofmonoksiedVarkgriepCleopatra VIIHeilige StoelWikipedia:OmtrentAfrikaansLêer:Bilibin justice.jpgPokkeSeksGregoriaanse kalenderWikipedia:Gebruikersportaal34 v.C.GordelroosWikipedia:Welkom nuwelingeEnsiklopedieMaroela MediaStefania TurkewichWikiquoteHartversakingIranWikipediaJQWikipedia:Algemene spelfouteBitcoinEngelsZBGoeie VrydagWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieIrakLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuid-AfrikaC