31 Mei

Datum

<<Mei 2023>>
SoMaDiWoDoVrSa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031
Al die dae

31 Mei is die 151ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (152ste in skrikkeljare). Daar volg nog 214 dae in die res van die jaar.

Gebeurewysig

Geboorteswysig

  • 1243 – Jakob II van Mallorca, koning van Mallorca († 1311).
  • 1443 – Margaret Beaufort, gravin van Richmond en Derby († 1509)
  • 1469 – Emanuel I van Portugal, Portugese koning († 1529)
  • 1557Fjodor I van Rusland, Russiese tsaar († 1598).
  • 1577Nur Jahan, keiserin van die Mogolryk van Indië († 1645)
  • 1656 – Marin Marais, Franse komponis († 1728)
  • 1750 – Karl August von Hardenberg, Pruisiese staatsman en hervormer († 1822)
  • 1754 – Andrea Appiani, Italiaanse skilder († 1817)
  • 1773 – Ludwig Tieck, Duitse skrywer († 1853)
  • 1814 – Pierre Beke, Belgiese politikus († 1875)
  • 1817 – Georg Herwegh, Duitse digter († 1875)
  • 1854 – Frederike van Uildriks, Nederlandse skrywer († 1919)
  • 1857Achille Ratti (Later Pous Pius XI), die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1939).
  • 1862 – Michail Nesterow, Russiese kunsskilder († 1942)
  • 1866 – Vladimir Rebikow, Russiese komponis en pianis († 1920)
  • 1880 – Bernardina Midderigh-Bokhorst, Nederlandse kunstenaar († 1972)
  • 1887 – Philip van Praag sr., Nederlandse kunstenaar († 1942)
  • 1892 – Gregor Strasser, Duitse nasionaal-sosialistiese politikus († 1934)
  • 1898 – Johan Brouwer, Nederlands versetstryder († 1943)
  • 1905Florence Desmond, Amerikaanse aktrise († 1993).
  • 1907 – Åke Holmberg, Sweedse skrywer en vertaler († 1991)
  • 1908Don Ameche, Amerikaanse akteur († 1993).
  • 1908 – Adolf Blaser, Switserse politikus († 1978)
  • 1908 – Sigfred Johansen, Deense akteur († 1953).
  • 1908 – Nils Poppe, Sweedse akteur († 2000).
  • 1911 – Maurice Allais, Franse ekonoom en fisikus († 2010)
  • 1913W.E.G. Louw, Afrikaanse digter († 1980).
  • 1914 – Akira Ifukube, Japannese komponis en violis († 2006)
  • 1916 – Bert Haanstra, Nederlandse regisseur († 1997)
  • 1921 – Alida Valli, Italiaanse aktrise († 2006)
  • 1923 – Rainier III, prins van Monaco († 2005)
  • 1924T.T. Cloete, Afrikaanse digter en letterkundige († 2015).
  • 1924 – Gisela May, Duitse aktrise en sangeres († 2016)
  • 1928 – Edouard Molinaro, Franse regisseur († 2013)
  • 1930 – Clint Eastwood, Amerikaanse akteur en regisseur.
  • 1936 – Nolle Versyp, Vlaamse akteur en vertaler († 2006)
  • 1941 – Els van Rooden, Nederlandse aktrise († 1981)
  • 1942 – Willem Frijhoff, Nederlandse historikus en skrywer
  • 1945 – Rainer Werner Fassbinder, Duitse vervaardiger, regisseur, akteur en toneelskrywer († 1982)
  • 1945 – Laurent Gbagbo, president van Ivoorkus
  • 1947 – Julien Vrebos, Belgiese regisseur
  • 1949Tom Berenger, Amerikaanse akteur.
  • 1949 – Kiepie Jaftha, Suid-Afrikaanse predikant, onderwysman en ’n gemeenskapsleier († 2021).
  • 1953 – Dirk Vermiert, Vlaamse akteur
  • 1962 – Sebastian Koch, Duitse akteur
  • 1963 – Viktor Orbán, Hongaarse politikus
  • 1965 – Brooke Shields, Amerikaanse model en aktrise
  • 1969 – Tony Cetinski, Kroatiese sanger
  • 1971 – Diana Damrau, Duitse operasangeres
  • 1976 – Roar Ljøkelsøy, Noorse skans-springer
  • 1977 – Joachim Olsen, Deense atleet en politikus
  • 1980 – Edith Bosch, Nederlandse judoka
  • 1981 – Marlies Schild, Oostenrykse alpynskiër
  • 1982 – Fränzi Mägert-Kohli, Switserse sneeuplankryer
  • 1986 – Sopho Chalvasji, Georgiese sangeres
  • 1992 – Laura Ikauniece, Letse atleet

Sterfteswysig

Vakansies, vierings en waarnemingsdaewysig

Verwysingswysig

  1. (en) Diary of Historical Dates for Johannesburg 1806–1976[dooie skakel], besoek op 31 Mei 2012
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media