2 Junie

Datum

<<Junie 2023>>
SoMaDiWoDoVrSa
123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930
Al die dae

2 Junie is die 153ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (154ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 212 dae in die res van die jaar.

Gebeurewysig

  • 193 – Lucius Septimius Severus word as princeps (keiser) in Rome aangestel en ontbind die Praetoriaanse wag.
  • 455 – Die Vandale verower en plunder Rome.
  • 575Pous Benedictus I volg Pous Johannes III op.
  • 995 – Sinode in Mousson verklaar die afsetting van Arnulf, aartsbiskop van Reims onwettig.
  • 1098 – Eerste Kruistog: Na ´n beleg van meerdere maande verower die leërs onder Godfrey van Bouillon, Bohemund van Tarent , en Raimund IV van Toulouse, die stad van Antiochië en rig ´n bloedbad daar aan.
  • 1203Pous Innocentius III verklaar graaf Willem van Akwitanië, heilig.
  • 1204 – Pous Innocentius III verklaar ab Procopius, van die klooster in Praag, heilig.
  • 1536Pous Paulus III doen 'n oproep na 'n konsilie in Mantua in 1537. Die konsilie is later afgestel.
  • 1525Duitse Boereoorlog: Die boere van die Neckar-vallei en die Odenwald word deur die leër van die Swabiese-Liga onder Georg, Truchsess von Waldburg-Zeil in Königshofen verslaan.
  • 1572Pous Gregorius XIII stel sy nefie Filippo Boncompagni aan as kardinaal.
  • 1625 – Na 'n beleg van twaalf maande word die Nederlandse Protestantse stad Breda, aan die Spanjaarde, onder Ambrosio Spinola oorhandig.
  • 1751Pous Benedictus XIV publiseer Magno cum anim oor private oratoria.
  • 1771Rusland sluit sy verowering van die Krim af.
  • 1896 – Die Italiaanse ingenieur Guglielmo Marconi ontvang in Engeland die patent vir sy uitvinding van die draadlose telegrafie.
  • 1901 – Katsura Taro word die Eerste Minister van Japan.
  • 1918 – Die Switserse volk verwerp die referendum om 'n belasting vir die Switserse staat in te voer.
  • 1924 – Die Amerikaanse inboorlinge verkry volle burgerskap van die VSA onder die Indian Citizenship Act.
  • 1946Italië word 'n republiek en skaf die monargie af.
  • 1953 – Die kroning van koningin Elizabeth II – die eerste kroning wat op televisie uitgesaai word.
  • 1973 – Koningin Juliana open die Van Gogh Museum in Amsterdam.
  • 1974 – Jigme Singye Wangchuck word koning van Bhoetan.
  • 1979Suid-Afrikaanse swaargewig-bokskampioen Kallie Knoetze verloor die wêreldtitel teen die Amerikaanse John Tate in die agste rondte na 'n tegniese uitklophou.
  • 2003 – Postume première van Destino, 'n geanimeerde kortfilm deur Salvador Dalí en Walt Disney.
  • 2003 – Die "Mars Express" word vanaf Bajkonoer gelanseer, die eerste Europese missie na die planeet Mars.
  • 2005Schabir Shaik, 'n Durbanse sakeman met noue bande met die destydse Suid-Afrikaanse adjunkpresident, Jacob Zuma, skuldig bevind en vir 15 jaar weens korrupsie en bedrog gevonnis.
  • 2014 – Koning Juan Carlos I van Spanje kondig aan dat hy abdikeer en die titel aan sy seun kroonprins Felipe, oordra.

Geboorteswysig

Sterfteswysig

Vakansies, vierings, en waarnemingsdaewysig

  • Feesdag van Pous Eugenius I in die Rooms-Katolieke Kerk.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media