23 Desember
Datum
<< | Desember 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
23 Desember is die 357ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (358ste in skrikkeljare). Daar volg nog 8 dae in die res van die jaar.
Gebeurewysig
- 619 – Pous Bonifatius V volg Pous Deusdedit op.
- 800 – Pous Leo III lê die eed van verontskuldiging af.
- 1312 – Pous Clemens V stel Jacques Duèze (later Pous Johannes XXII) aan as kardinaalbiskop van Porto.
- 1466 – Pous Paulus II ekskommunikeer Georg Podebrady van Boheme, aanhanger van Johannes Hus.
- 1672 – Giovanni Cassini ontdek Rea, die tweede grootste maan van die planeet Saturnus.
- 1711 – Pous Clemens XI stel Annibale Albani, Apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
- 1731 – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word as priester gewy.
- 1839 – Pous Gregorius XVI stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Giovanni Maria Mastai-Ferretti (later Pous Pius IX), aartsbiskop-biskop van Imola.
- 1936 – Switserland erken de jure die Italiaanse heerskappy in Abessinie.
- 1940 – Tweede Wêreldoorlog: Geallieerde bomwerpers val Zurich in Switserland aan. Aansienlike skade word aangerig en een persoon sterf in die aanval. Die Britse regering vra om verskoning vir die geografiese flater en belowe om skadevergoeding te betaal. Switserland was en is 'n neutrale staat.
- 1947 – Die transistor, deur John Bardeen, Walter Brattain en William Shockley uitgevind, word eerste gedemonstreer by Bell Laboratories.
- 1954 – Die eerste suksesvolle menslike orgaanoorplanting word gedoen: Drs. Joseph Murray en J. Hartwell Harrison plant 'n nier oor op 'n pasiënt vanaf sy tweelingbroer.
- 1975 – 'n Aérospatiale Alouette III-helikopter van die Suid-Afrikaanse Lugmag stort neer naby Cashel in Rhodesië. Vier Rhodesiese Weermagoffisiere en 'n Suid-Afrikaanse Lugmag-vlugtegnikus sterf.
- 1985 – Vyf mense sterf en 40 word beseer tydens 'n terreuraanval in Amanzimtoti, Suid-Afrika.
- 1990 – Die Republiek van Slowenië stem om weg te breek van die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië.
Geboorteswysig
- 1605 – Keiser Tianqi van die Ming-dinastie
- 1613 – Carl Gustav Wrangel, Sweedse soldaat († 1676).
- 1732 – Richard Arkwright, Engelse uitvinder en toonaangewende entrepreneur († 1792).
- 1777 – Aleksander I van Rusland, tsaar van Rusland († 1825)
- 1790 – Jean-François Champollion, Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie († 1832).
- 1805 – Joseph Smith, Jr., stigter van die Mormoonse Kerk; in Chicago, Illinois († 1844).
- 1891 – P.C. Schoonees, Afrikaanse leksikograaf († 1970).
- 1918 – Helmut Schmidt, Duitse politikus en vyfde kanselier van die Federale Republiek van Duitsland († 2015).
- 1933 – Akihito, 125ste keiser van Japan.
- 1936 – James Stacy, Amerikaanse akteur († 2016).
- 1946 – Susan Lucci, Amerikaanse aktrise.
- 1949 – At Botha, Suid-Afrikaanse akteur,
- 1956 – Michele Alboreto, Italiaanse F1-renjaer († 2001).
- 1960 – Zindziswa Mandela, politikus en derde dogter van Nelson Mandela (* 2020).
- 1968 – Manuel Rivera-Ortiz, Amerikaanse fotograaf.
- 1975 – Yasmin Levy, Israeliese sanger-liedjieskrywer van Judeo-Spaanse musiek.
- 1976 – Kyle Kinane, Amerikaanse akteur, skrywer en vervaardiger.
Sterfteswysig
- 1722 – Pierre Varignon, 'n Franse wiskundige (* 1654).
- 1939 – Anthony Fokker, Nederlandse vliegtuigontwerper (* 1890)
- 1998 – David Manners, Amerikaanse akteur (* 1900).
- 2011 – Johannes Petrus Louw, Suid-Afrikaanse vertaler en akademikus (* 1932).
- 2013 – Michail Kalasjnikof, Russiese ontwerper van die AK-47 (* 1919)
Vakansies, vierings, en waarnemingsdaewysig
- Ziemassvetki in Letland.
Gepubliseerwysig
Fiksiewysig
- 1823 – A Visit From St. Nicholas, toegeskryf aan Clement Clarke Moore.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media