21 Februarie

Datum

<<Februarie 2024>>
SoMaDiWoDoVrSa
123
45678910
11121314151617
18192021222324
2526272829
Al die dae

21 Februarie is die 52ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 313 dae in die res van die jaar (314 in skrikkeljare).

Gebeurewysig

Geboorteswysig

  • 1397 – Isabel de Portugal, Eggenoot van hertog Filips III van Boergondië, moeder van Karel die Stoute.
  • 1484 – Joachim I, Duitse keurvors van Brandenburg.
  • 1490 – Hans Dürer, Duitse skilder en tekenaar.
  • 1541 – Philipp V van Hanau-Lichtenberg, Duitse graaf van Hanau-Lichtenberg.
  • 1556 – Sethus Calvisius, Duitse komponis, Thomaskantor in Leipzig, Astronoom en wiskundige.
  • 1591 – Gérard Desargues, Franse argitek en wiskundige.
  • 1594 – Johann Ernst I, Duitse hertog van Sakse-Weimar.
  • 1609 – Raimondo Montecuccoli, Oostenrykse veldheer, diplomaat en vors.
  • 1617 – Johann Heinrich von Dünewald, Oostenrykse generaal-veldmaarskalk.
  • 1632 – Aegidius Strauch II, Duitse lutherse teoloog.
  • 1675 – Franz Xaver Josef von Unertl, Beierse minister.
  • 1690 – Christoph Stoltzenberg, Duitse komponis.
  • 1728Pieter III van Rusland, tsaar van Rusland († 1762)
  • 1727 – Christian Just Wiedeburg, Duitse regswetenskaplike en beampte van Sakse-Weimar-Eisenach.
  • 1731 – Anton von Störck, Oostenrykse dokter.
  • 1755 – Carl Heinrich August von Lindenau, Pruisiese luitenantgeneraal.
  • 1759 – Ludovike Simanowiz, Duitse skilder.
  • 1770 – Georges Mouton de Lobau, Franse generaal en maarskalk.
  • 1777 – Johann Heinrich Leberecht Pistorius, Duitse koopman, boer en uitvinder.
  • 1779 – Friedrich Carl von Savigny, Duitse regswetenskaplike en stigter van die "Historischen Rechtsschule".
  • 1785 – Karl August Varnhagen von Ense, Duitse skrywer en biograaf.
  • 1791 – Carl Czerny, Oostenrykse pianis.
  • 1791 – John Mercer, Britse chemikus.
  • 1792 – Albert Schiffner, Duitse aardrykskundige.
  • 1794 – Antonio López de Santa Anna, Mexikaanse generaal en politikus.
  • 1795 – Francisco Manuel da Silva, Brasiliaanse komponis.
  • 1796 – Johann Jakob Aenishänslin, Switserse politikus.
  • 1836Léo Delibes, Franse komponis († 1891).
  • 1865 – Walter Boveri, Switserse ondernemer, medestigter van die firma Brown, Boveri & Cie (BBC), later ABB.
  • 1876 – Sophie von Arnim, Duitse skrywer.
  • 1877Totius, Suid-Afrikaanse digter, predikant en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk († 1953).
  • 1889Pieter van der Byl, Suid-Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party († 1975).
  • 1898 – Ernst Meyer, Switserse geskiedkundige.
  • 1903Gerard Rissik, Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank († 1979).
  • 1908 – Hans Ertl, Duitse bergklimmer en oorlogsverslaggewer.
  • 1909 – Hans Erni, Switserse skilder en beeldhouer.
  • 1910Douglas Bader, Britse Koninklike Lugmag, bobaasvlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog. († 1982).
  • 1921John Rawls, Amerikaanse filosoof († 2002).
  • 1924Robert Mugabe, Zimbabwiese politikus en staatsman, President van Zimbabwe († 2019).
  • 1933 – Nina Simone, Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer, pianis en menseregte-aktivis († 2003).
  • 1944Herman De Coninck, Belgiese digter, essayis, joernalis en uitgewer († 1997).
  • 1946Alan Rickman, Britse akteur († 2016).
  • 1962Chuck Palahniuk, Amerikaanse skrywer.
  • 1963William Baldwin, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
  • 1972Mark Andrews, 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
  • 1972Jordan Peele, Amerikaanse akteur.

Sterfteswysig

Vakansies, vierings, en waarnemingsdaewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media