2000 Super 12-seisoen

Die 2000 Super 12-seisoen het in Februarie 2000 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 27 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2000 Super 12
Amptelike logo

Deelnemende landeVlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
KampioenVlag van Nieu-Seeland Crusaders (3de titel)
Wedstryde gespeel69
Drieë gedruk380  (gem. 5.507 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken194 Stirling Mortlock (Brumbies) Vlag van Australië
Meeste drieë gedruk13 Andrew Walker (Brumbies) Vlag van Australië

Tabelwysig

2000 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1 Brumbies11902393196+197945
2 Crusaders11803369293+76739
3 Highlanders11605320280+40832
4 Cats11704320334−14432
5 Stormers11614298276+22531
6 Blues11605300262+38630
7 Reds11605317305+12630
8 Hurricanes11605308329−21529
9 Waratahs11506273258+15525
10 Chiefs11308257352−95820
11 Noordelike Bulls11128231395−164311
12 Sharks11119235341−10639
Opgedateer op 11 Junie 2012

Tabel notaswysig

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatumswysig

DatumDatum
Week 125–27 FebruarieWeek 814-15 April
Week 23-5 MaartWeek 920–22 April
Week 310-11 MaartWeek 1028-30 April
Week 417–18 MaartWeek 115-7 Mei
Week 524–26 MaartWeek 1212–13 Mei
Week 631 Maart-2 AprilHalfeindronde20 Mei
Week 77-9 AprilEindronde27 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
1999 Super 12
Super 12
2000
Opgevolg deur
2001 Super 12

Week 1wysig

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 2wysig

Loslootjie: Brumbies, Crusaders

Week 3wysig

Loslootjie: Chiefs, Reds

Week 4wysig

Loslootjie: Blues, Northern Bulls

Week 5wysig

  • Sondag 26 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Blues, Chiefs

Week 6wysig

Week 7wysig

Week 8wysig

Loslootjie: Cats, Hurricanes

Week 9wysig

  • Paasnaweek
Loslootjie: Stormers, Waratahs

Week 10wysig

Week 11wysig

Week 12wysig

Uitspeelwedstrydewysig

 HalfeindrondeEindronde
       
20 Mei 2000 – Jade-stadion, Christchurch
  Crusaders37 
  Chiefs15 27 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra
    Brumbies19
20 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra   Crusaders20
  Brumbies28
  Cats5 

Halfeindrondewysig

Eindrondewysig

Spelerstatistiekewysig

Voorste driedrukkerswysig

Top 8 driedrukkers (Statistiek)
PosNaamDrieëSpan
1Andrew Walker13Brumbies
2Marika Vunibaka11Highlanders
3Breyton Paulse10Stormers
Christian Cullen10Hurricanes
5Caleb Ralph8Crusaders
6Chris Latham7Reds
Mark Bartholomeusz7Brumbies
Ron Cribb7Blues

Voorste puntemakerswysig

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
PosNaamPunteSpan
1Stirling Mortlock194 (4 Drieë, 39 Doel, 32 Straf)Brumbies
2Andrew Mehrtens160 (23 Doel, 36 Straf, 2 Skep)Crusaders
3Matt Burke158 (3 Drieë, 19 Doel, 35 Straf)Waratahs
4Tony Brown150 (1 Drie, 20 Doel, 34 Straf, 1 Skep)Highlanders
5Braam van Straaten129 (1 Drie, 23 Doel, 26 Straf)Stormers
6Jannie de Beer123 (9 Doel, 31 Straf, 4 Skep)Noordelike Bulls
7David Holwell105 (3 Drieë, 21 Doel, 16 Straf)Hurricanes
8Adrian Cashmore98 (3 Drieë, 16 Doel, 17 Straf)Blues
9Shane Drahm91 (11 Doel, 23 Straf)Reds
10Gaffie du Toit91 (11 Doel, 22 Straf, 1 Skep)Sharks

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media