16 Augustus
Datum
<< | Augustus 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | 31 | ||
Al die dae |
16 Augustus is die 228ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (229ste in skrikkeljare). Daar volg nog 137 dae in die res van die jaar.
Gebeurewysig
- 1777 – Britse magte word in die Slag van Bennington deur Amerikaanse troepe verslaan.
- 1847 – Sonderbund-oorlog: Die Switserse Bondgenootskap beveel die gesant van die Pous en alle Jesuïete om Switserland te verlaat. Die Spesiale Bondgenootskap van Katolieke Kantone (“Sonderbund”) weier om aan die bevel gestand te doen en soek hulp n die buiteland. Sardinië stuur 2000 gewere en Oostenryk 500000 Frank. Frankryk stuur kanonne.
- 1870 – Die Slag van Mars-la-Tour vind plaas tydens die Frans-Duitse Oorlog.
- 1884 – Die Voortrekkers stig die Nieuwe Republiek.
- 1960 – Excelsior-projek: Joseph Kittinger spring op 31 330 meter (102 800 voet) met 'n valskerm uit 'n ballon bo Nieu-Meksiko en stel wêreldrekords op in: hoë-hoogtesprong, vryvalhoogte en vinnigste spoed deur 'n mens sonder 'n vliegtuig.
- 1960 – Siprus word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 1962 – Die Beatles vervang tromspeler Pete Best met Ringo Starr.
- 1993 – Suid-Afrika handig die Walvisbaai-eksklave aan Namibië oor.
- 2012 – Die Marikana-slagting vind by die Lonmin-myn in Marikana, Noordwes, plaas.
Geboorteswysig
- 1876 – Iwan Bilibin, Russiese illustreerder en verhoogontwerper († 1942).
- 1888 – T. E. Lawrence, Britse soldaat ("Lawrence of Arabia") († 1935).
- 1913 – Menachem Begin, Israeli premier († 1992).
- 1920 – Charles Bukowski, Duits-Amerikaanse digter, romanskrywer en kortverhaalskrywer († 1994).
- 1928 – Louis le Grange, Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister en Nasionale Party-lid († 1991).
- 1933 – Stuart Roosa, Amerikaanse lugvaartingenieur en ruimtevaarder († 1994).
- 1947 – Daishiro Yoshimura, Japannese sokkerspeler († 2003).
- 1958 – Madonna, Amerikaanse popsangeres en aktrise.
- 1972 – James Dalton, Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
Sterfteswysig
- 1705 – Jacob Bernoulli, Switserse wiskundige en wetenskaplike (* 1654).
- 1948 – Babe Ruth, Amerikaanse bofbalspeler (* 1895).
- 1977 – Elvis Presley, Amerikaanse sanger en ruk-en-rol-koning sterf op 42-jarige ouderdom (* 1935).
- 2003 – Idi Amin, voormalige diktator van Uganda sterf in ballingskap in Saudi-Arabië (* 1924).
- 2005 – Joe Ranft, Amerikaanse skrywer, animeerder en akteur (* 1960).
- 2016 – João Havelange, Brasiliaanse sportbestuurder en FIFA se sewende president (* 1916).
- 2018 – Aretha Franklin, Amerikaanse sangeres (* 1942).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdaewysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media