1547

Jaar

1547
| 15de eeu | 16de eeu | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1542 | 1543 | 1544 | 1545 | 1546 | ◄ 1547 ► | 1548 | 1549 | 1550 | 1551 | 1552 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1547
Kalenders  
Hendrik VIII van Engeland
Gregoriaanse kalender1547
MDXLVII
Ab urbe condita2300
Armeense kalender996

ԹՎ ՋՂԶ

Chinese kalender4243 – 4244

癸午 – 甲未

Ethiopiese kalender1539 –1540
Hebreeuse kalender5307 – 5308
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1602 – 1603
- Shaka Samvat1469 – 1470
Irannese kalender925 –926
Islamitiese kalender954 –954


Die jaar 1547 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op 'n Saterdag begin.

Gebeurewysig

Januarie-Juniewysig

Julie-Desemberwysig

  • 27 JuliePous Paulus III stel Charles I de Guise de Lorraine en Giulio della Rovere aan as kardinale.
  • 10 September – Slag van Pinkie: 'n Engelse leër onder leiding van die Hertog van Somerset verslaan 'n Skotse leër onder leiding van James Hamilton, 2de Graaf van Arran. Die Engelse verower Edinburgh.

Ongedateerwysig

  • Die eerste boek in Litaus word gedruk (outeur, Martynas Mazvydas).
  • Hugenote immigreer al meer na Kent.
  • Chambre Ardente word gevestig in Parys.
  • 'n Groot brand verwoes byna die hele stad van Doetinchem in die ooste van Nederland.

Geboorteswysig

Sterfteswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media