12 September
Datum
<< | September 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
Al die dae |
12 September is die 255ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (256ste in skrikkeljare). Daar volg nog 110 dae in die res van die jaar.
Gebeurewysig
- 1484 – Pous Innocentius VIII word gekroon deur kardinaal Francesco Nanni-Todeschini Piccolomini.
- 1557 – Pous Paulus IV verloor die oorlog teen Spanje en moet die vrede van Cave Palestrina aanvaar.
- 1683 – Die beleg van Wene deur die Ottomaanse Ryk word gebreek deur die aankoms van 'n mag van 30 000 Poolse, Oostenrykse en Duitse troepe onder leiding van die Poolse koning Jan Sobieski tydens die Slag van Kahlenberg.
- 1713 – Pous Clemens XI verklaar Pous Gregorius X salig.
- 1744 – Pous Benedictus XIV publiseer Omnium sollicitudinum teen die sendingpraktyke in China.
- 1848 – Na 'n burgeroorlog tussen die Switserse Konfederasie en die afgeskeide "Sonderbund" konserwatiewe-, katolieke-, bergkantons kom die moderne Switserland tot stand as 'n bondstaat deur die aanname van 'n federale grondwet.
- 1933 – Leó Szilárd, dink die grondslag van die kern-kettingreaksie uit terwyl hy by 'n verkeerslig in Bloomsbury wag.
- 1953 – John F. Kennedy trou met Jacky Lee Bouvier.
- 1974 – Haile Selassie, laaste Keiser van Etiopië, word deur 'n militêre staatsgreep ontmagtig.
- 1980 – Militêre staatsgreep in Turkye.
- 1990 – Met die ondertekening van die Twee-Plus-Vier-Verdrag in Moskou word die weg gebaan vir die Duitse hervereniging.
- 2014 – Vier-en-tagtig Suid-Afrikaners sterf nadat 'n gastehuis by T.B. Joshua se kerk in Lagos, Nigerië ineenstort.
Geboorteswysig
- 1852 – Herbert Henry Asquith, liberale Britse politikus en eerste minister († 1928).
- 1897 – Irène Joliot-Curie, Franse fisikus en Nobelpryswenner († 1956).
- 1907 – Prof. F.V. Lategan, Afrikaanse literator en vuurwapenkenner († 1998).
- 1913 – Jesse Owens, Amerikaanse atleet († 1980).
- 1916 – Edward Binns, Amerikaanse akteur († 1990).
- 1921 – Stanisław Lem, Poolse skrywer († 2006).
- 1931 – Ian Holm, Britse akteur († 2020).
- 1938 – Anne Helm, Kanadese aktrise.
- 1943 – Michael Ondaatje, Kanadese skrywer.
- 1951 – Joe Pantoliano, Italiaans-Amerikaanse akteur.
- 1959 – Sigmar Gabriel, Duitse politikus
- 1960 – Robert John Burke, Amerikaanse akteur.
- 1967 – Louis C.K., Amerikaanse komediant.
- 1968 – Kees van der Staaij, Nederlandse politikus.
- 1973 – Paul Walker, Amerikaanse akteur († 2013)
- 1981 – Jennifer Hudson, Amerikaanse aktrise en sangeres.
- 1986 – Alfie Allen, Britse akteur.
- 1986 – Emmy Rossum, Amerikaanse aktrise.
- 1986 – Yuto Nagatomo, Japannese sokkerspeler.
- 1996 – Colin Ford, Amerikaanse akteur.
Sterfteswysig
- 1185 – Andronikos I, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1118)
- 1362 – Pous Innocentius VI, die 199ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1282)
- 1660 – Jacob Cats, Nederlandse digter, juris en politikus (* 1577)
- 1764 – Jean-Philippe Rameau, Franse komponis (* 1683).
- 1835 – Adam Kok II, leier van die Griekwas (* 1771)
- 1860 – Sir Harry Smith, 'n Britse goewerneur en hoëkommissaris aan die Kaapkolonie (* 1787).
- 1938 – Prins Arthur van Connaught, Britse politikus en derde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1920–1924) (* 1883).
- 1977 – Steve Biko, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en stigter van die Swart bewussynsbeweging sterf in polisie-aanhouding (* 1946).
- 1992 – Anthony Perkins, Amerikaanse akteur (* 1932).
- 1994 – Tom Ewell, Amerikaanse akteur (* 1909).
- 2003 – Johnny Cash, Amerikaanse country-sanger (* 1932).
- 2021 – Pieter Fourie, Afrikaanse dramaturg (* 1940).
- 2022 – Dennis East, Suid-Afrikaanse liedjieskrywer, musikant en musikale vervaardiger (* 1949).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdaewysig
- Nasionale Dag in die Kaap Verdiese Eilande
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media