11 Mei

Datum

<<Mei 2023>>
SoMaDiWoDoVrSa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031
Al die dae

11 Mei is die 131ste dag van die jaar in die Gregoriaanse Kalender (132ste in ’n skrikkeljaar). Daar is nog 234 dae in hierdie jaar oor.

Gebeurewysig

  • 330Bisantium word gedurende ’n seremonie as Konstantinopel hernoem.
  • 868 – Die Diamantsoetra word vervaardig, die oudste gedrukte Chinese boek.
  • 1502Christophorus Columbus vertrek op sy vierde en laaste reis na Wes-Indië.
  • 1792 – Kaptein Robert Gray word die eerste wit man om die Columbiarivier te ontdek.
  • 1812 – Eerste Minister Spencer Perceval word vermoor deur ’n bankrot bankier in die ontvangsportaal van die British House of Commons.
  • 1818 – Charles XIV van Swede-Noorweë word as die Koning van Swede gekroon.
  • 1820 – Tewaterlating van die HMS Beagle.
  • 1857 – Indiese rebelle verower die stad Delhi van die Engelse koloniale magte
  • 1858Minnesota word die 32ste deelstaat van die VSA.
  • 1928 – Die eerste analoog-TV-diens word deur WGY, Schenectady in New York begin.
  • 1940Tweede Wêreldoorlog: Die Duitse invallers bereik die Albertkanaal.
  • 1944 – Tweede Wereldoorlog: Huize Kleykamp waar die Nederlandse sentrale bevolkingsregister gehou word, word deur die Engelse lugmag gebombardeer
  • 1949Siam se naam verander na Thailand.
  • 1949 – Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies verleen met resolusie 273 vir Israël die lidmaatskap van die VN.
  • 1950 – Myngasontploffing in die Belgiese streek van Borinage: 130 mynwerkers sterf.
  • 1960 – Die hooggeplaaste Nazi-funksionaris Adolf Eichmann word in Argentinië deur die Israëliese geheime diens Mossad gekaap.
  • 1987Klaus Barbie word in Lyon vir oorlogsmisdade wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog gepleeg is, verhoor.
  • 1987 – Die eerste hart-long-oorplanting vind in Baltimore, Maryland, VSA plaas.
  • 1995 – In New York besluit meer as 70 lande om die Nuclear Nonproliferation Treaty onvoorwaardelik te verleng.
  • 1996 – ´n DC-9 van die Amerikaanse prysvegter ValuJet Airlines stort by Miami in die moerasgebied van die Everglades National Park, Florida, neer: 109 insittendes sterf.
  • 1997IBM se Deep Blue-skaaksuperrekenaar wen teen Garry Kasparov en word die eerste rekenaar om ’n wêreldkampioen-skaakspeler te klop.
  • 2006 – In Antwerpen vermoor Hans Van Themsche ´n jong kind van 2 jaar en haar Maliese oppasser. Hy verwond ook nog ´n Turkse vrou.
  • 2011Microsoft koop Skype vir VS$8,5 miljard.

Geboorteswysig

Sterfteswysig

Vakansie daewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media