.gb

.gb is 'n gereserveerde Internettopvlakdomein vir die Verenigde Koninkryk.

Die domein is ingestel met RFC 920[1] in Oktober 1984 wat vir die skepping van domeins, die landkode afgelei het van die ooreenstemmende twee-letter kode in die ISO 3166-1 lys. Maar, die Britse domein .uk is 'n paar maande voor die samestelling van die lys apart geskep.[2] Gevolglik is .gb nooit wyd gebruik nie. Dit is nie meer moontlik om onder hierdie domein te registreer nie.

.gb is vir 'n aantal jare gebruik, hoofsaaklik deur Britse regeringsorganisasies en kommersiële e-posdienste wat van X.400-gebaseerde e-posinfrastruktuur gebruik gemaak het. Dit het vertaling tussen DNS domeine en X.400 adresse vergemaklik, wat ook "GB" as 'n landkode gebruik.[3]

Verwysingswysig

  1. J. Postel and J. Reynolds, Request for Comments: 920, Network Working Group, October 1984.
  2. Milton Mueller, Ruling the Root: Internet Governance and the Taming of Cyberspace, MIT Press, {{{date}}}.
  3. Crepin-Leblond, Olivier M. J. (2003). "International E-mail Accessibility" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 23 Junie 2008.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media