.bv

.bv is die Internettopvlakdomein gereserveer vir die onbewoonde Noorse afhanklike gebied van Bouvet-eiland. Die domeinnaamregister en -borg is Norid, maar .bv is nie oop vir registrasie nie. .bv is aangewys[1] op 21 Augustus 1997 en is onder die .no register Norid geplaas. Noorse beleid bepaal[2] dat .no voldoende is vir die instellings gekoppel aan Bouvet-eiland en daarom is die domein nie oop vir registrasie nie. Dit is Noorse beleid om nie domein hulpbronne te kommersialiseer nie, so daar is geen planne om .bv te verkoop nie. Indien die domein later in gebruik kom, sal dit onder die regulering van die Noorweegse Pos en Telekommunikasie Owerheid val[3] en dieselfde beleid volg as .no.

.bv logo

Verwysingswysig

  1. "Delegation Record for .SJ" (in Engels). Internet Assigned Numbers Authority. 13 November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 5 September 2010.
  2. "The .bv and .sj top level domains". Norid. 3 Augustus 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2010. Besoek op 5 September 2010.
  3. Norwegian Post and Telecommunications Authority (2002): 26
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media