Émile Nelligan



Émile Nelligan

Kanadese digter


Gebore
24 Desember 1879
in Montreal, Quebec
Vlag van Kanada Kanada


Oorlede
18 November 1941
in Montreal, Quebec
Vlag van Kanada Kanada


Literêre stroming

Simbolisme


Bekende werke

La romance du vin (1899)
La Vaisseau d'or (1899)
Soir d'hiver (1903)

Émile Nelligan (* 24 Desember 1879; † 18 November 1941 in Montreal) was 'n Franssprekende Kanadese digter en aanhanger van die simbolisme. Sy werk toon invloede van Octave Crémazie, Louis-Honoré Fréchette, Charles Baudelaire, Paul Verlaine, Arthur Rimbaud, Georges Rodenbach, Maurice Rollinat en Edgar Allan Poe. Die fokus op kindheid, geestesversteuring, musiek, liefde en dood is herhalende motiewe in sy werk.

Lewewysig

Nelligan is as die eerste seun uit die huwelik van David Nelligan, 'n Engelssprekende boorling van Dublin, Ierland wat in die ouderdom van twaalf jaar na Quebec geëmigreer het, en Émilie Amanda Hudon, 'n Franssprekende Québécoise uit Rimouski, gebore. Hy het twee jonger susters gehad, Béatrice en Gertrude.

Émile het gelukkige kinderjare beleef wat hy afwisselend in Montreal en in die somerhuis van sy ouers in Cacouna, Quebec deurgebring het. Dikwels het hy skool nie bygewoon nie en is dan deur sy ma onderrig. Vir die grootste deel van sy lewe het hy by sy gesin in Montreal gewoon.

In September 1893 het Nelligan sy opleiding in klassieke tale aan die Collège de Montréal begin, maar het sy basiese kursus in Latyn nie geslaag nie sodat hy dit in die volgende jaar nog eens moes bywoon. Toe het hy ook die kursus in sinsbou nie bemeester nie. Sy pa, 'n posinspekteur, het hom een jaar later saamgeneem sodat sy seun weer beheer oor sy lewe kon kry. Nelligan het sy klassieke studies in die lente van 1896 hervat, hierdie keer by die Collège Sainte-Marie de Montréal.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media