Rowwe diamante

Suid-Afrikaanse film uit 2015

Rowwe Diamante is 'n Afrikaanse rolprent van 2015. Die draaiboek is geskryf deur David Louw en die film is geregisseer deur Willie Olwage.

Die storie speel fokus op leerline van die fiktiewe skool, die Hoërskool die Anker. 'n Paar opstandige tieners van verskillende rasse en kulture word na ’n kamp gestuur wat jongmense help om hierdie kwessies op te los. Langs die pad leer hulle om mekaar te aanvaar en vind ook geloof.

Rolverdeling wysig

Rolverdeling
Akteur Rol
Eden Classens Wouter
Thabiso Tshabalala Themba
Francois Viljoen Dwayn
Carien Botha Theresa
Ashmund Martin Tebogo

Bronne wysig