Maerua juncea

Plantspesie
(Aangestuur vanaf Lammerdrol)

Maerua juncea,[1] algemeen bekend as die lammerdrol, is 'n plantspesie in die Capparaceae-familie.[1][2] Dit is inheems aan die Afrotrope en kom in die volgende lande voor: Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor.

Lammerdrol
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Capparaceae
Genus: Maerua
Spesie:
M. juncea
Binomiale naam
Maerua juncea
Pax, (1891)

In Engels staan die plant bekend as die rough-skinned bush cherry.

Groeivorm van 'n lammerdrol naby Polokwane, Limpopo. Foto: Leonie Kellermann

Subspesies wysig

Die volgende subspesies word aangetref:[1]

  • M. j. subsp. crustata Wild
  • M. j. subsp. juncea

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 Roskov Y.; Kunze T.; Orrell T.; Abucay L.; Paglinawan L.; Culham A.; Bailly N.; Kirk P.; Bourgoin T. (2014). Didžiulis V. (red.). "2014 Annual Checklist::Species details". Reading, UK: Species 2000 & ITIS Catalogue of Life. Besoek op 26 Mei 2014.
  2. "World Plants: Synonymic Checklists of the Vascular Plants of the World". Michael Hassler Flora.