Syzygium kuneneense

plantspesie
(Aangestuur vanaf Kunenewaterbessie)

Die Kunenewaterbessie (Syzygium kuneneense) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Myrtaceae behoort. Die plant is endemies aan Angola en Namibië. Die spesie groei op die onderste gedeelte van die Kunenerivier.

Kunenewaterbessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Syzygium
Spesie:
S. kuneneense
Binomiale naam
Syzygium kuneneense
Swanepoel & A.E.van Wyk, (2021)

Die boom se FSA-nommer is 767.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig